Anon ! ERNSTIG -ek is tans veertig, nie vreeslik good looking nie, - TopicsExpress



          

Anon ! ERNSTIG -ek is tans veertig, nie vreeslik good looking nie, ma ook seker nie te lelik nie. Ek is n hardwerkende enkel ouer, was n jaar getroud en osgeskei toe my kind maar 3mnde oud was! Ek het in hierdie afgelope twaalf jaar een ernstige verhouding gehad, volgens my was dit my trouman, wel so het em gedink en gevoel, maar duidelik was die feeling nie mutual nie, ek is oor die man. Die afgelope 3Jr het ek weer iemand in my lewe, met foute en al, aanvaar ek hom, en hy vir my. Wat em eintlik wil weet is: alhoewel ek iets voel vir hom, ervaar em nie innige geluk nie,hoe sal ek ooit weet as hierdie man vir my vertel dat hy my liefhet(woorde wat vandag so maklik gese word) dit regtig innov bedoel? Ek beskou myself as n diep mens,en uiter nie Sommer die woorde as ek dit nie opreg bedoel nie. Ek sien niks in sy oe nie, ja en daar was al iemand Anders op die toneel. En ek weet my vertroue in mans is daarmee been, maar hoe sal em ooit weet. Sal em ooit weer daardiegevoel in my maag kry, die gevoel dat ek alles net vir hom wil Doen? dat HY die enigste man is vir my? Ek het nog net eenmaal in my lewe so oor iemand gevoel en benei paartjies wat getroud en ongetroud is, ek moet Vandag bieg en se ek is plynweg jaloers op julle. Ek het seinig geword met my hart, my emosies en my liefde . . . . Is daar iemand daar buite wat my kan raad gee asb? Eerlikheid sal opreg waardeer word, aangesien ons mos nie meer kinders is nie. Groete
Posted on: Wed, 30 Oct 2013 11:50:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015