Daniel n profeet van die Here was deel van n regering,maar hy was - TopicsExpress



          

Daniel n profeet van die Here was deel van n regering,maar hy was nie deel van verkeerde besluite nie.Moses raak groot in die paleis van die koning,maar hy deel nie die sentiment van die koning nie.Jesus staar die kruis dood in die gesig,maar terwille van geregtigheid is Hy bereid om te sterf.Die saak is n beginsel saak,daarom kind van God staan vas wees onbeweeglik.Volhard in die stryd want weldra is die donker stryd verby
Posted on: Wed, 10 Jul 2013 14:43:01 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015