Die 15de Encounters-fees van internasionale dokumentêre flieks - TopicsExpress



          

Die 15de Encounters-fees van internasionale dokumentêre flieks begin vandag in The Bioscope in Johannesburg en duur tot 16 Junie. Hieronder is maar vier flieks uit die wye verskeidenheid wat te sien is. Besoek die webwerf encounters.co.za vir die volledige program. * Kaartjies kos R50. The Bioscope is by Foxstraat 286, Maboneng, Johannesburg. Navrae: 087 830 0445. Besoek ook thebioscope.co.za . – Johan Myburg
Posted on: Thu, 06 Jun 2013 08:23:54 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015