Die groot prediker , Charles H Spurgeon , het aan die einde van sy - TopicsExpress



          

Die groot prediker , Charles H Spurgeon , het aan die einde van sy lewe gese: Deur minder aan te pak , hoop ek om meer te bereik . Wat hy bedoek het , was dat deur meer tyd saam met die Here deur te bring en in geloof te wandel , sal hy meer vir die Here bereik as deur te werk met bloed , sweet en trane , maar sonder geloof.Laat ons vandag vreugde in God se hart bring deur op Hom te vertrou en in geloof te wandel , eerder as om te luister na die leuens van die duiwel en die aardse stelsels. Angus Buchan
Posted on: Wed, 26 Jun 2013 02:46:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015