Die orkes en die woord was onbeskryflik!!! Mag dit vandag net in - TopicsExpress



          

Die orkes en die woord was onbeskryflik!!! Mag dit vandag net in my gedagtes maal!!! Ek wil aan niks anders dink as dit wat ek gisteraand beleef het nie!!! Dankie Stan en Manda! Lawrence en Dean! Dit was so amazing dat julle ons genooi het! My trane loop van dankbaarheid om te sien hoe God nog radikaal onder jongmense werk! Shoe ek weet God is besig om sy skape vinnig bymekaar te maak!komaan dis die moeite werd!!!!
Posted on: Mon, 02 Sep 2013 07:55:49 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015