Eendag die ou besluit hy gaan n nuwe Ferrari koop... Soos hy ry - TopicsExpress



          

Eendag die ou besluit hy gaan n nuwe Ferrari koop... Soos hy ry sien hy sy tuinwerker in die straat loop met die fiets... Hy vra en nou Jonas? Wats fout? Hy se nee baas my fiets het gebreek... Die ou se ok gelukkig het ek tou ek sal jou sleep, lui net jou klokkie as ek te vinnig ry... So ry hulle en nou en dan lui jonas die klokkie dan briek hulle weer bietjie en so aan... Volgende robot die ou stop rustig en ewe skielik stop n porche 911 langs hom... Ma kyk die ou is lus vir jaag... Hy ref elke kort kort sy kar... Die ou in die Ferrari besluit se gaai hy gaan nie teen die Porsche verloor nie... So trek hulle weg... 100km/h, 200km/h toe hulle verby 2 verkeersmanne jaag... Die een se het jy daai 2 karre gesien? Die ander een se dis niks het jy die ou op die fiets gesien wat heeltyd sy klokkie lui om verby te kom?!!
Posted on: Tue, 23 Jul 2013 19:18:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015