Ek BID nou Spesiaal vir jou GEBEDSVERSOEK in JESUS Naam. Ons God - TopicsExpress



          

Ek BID nou Spesiaal vir jou GEBEDSVERSOEK in JESUS Naam. Ons God slaap nooit. Hy is wakker oor Sy Woord om dit te bevestig in jou lewe. Ek sit my geloof saam met jou geloof vir ‘n DEURBRAAK en INGRYPING van die Allerhoogste GOD. Dat vriend en vyand sal moet erken dat die HERE die verandering bewerk het. Ons vertroue is nie in mense nie, maar in JESUS CHRISTUS. Hy kan doen wat geen mens kan doen nie. Ons weier om handdoek in te gooi. Ons weier om negatief te spreek. Ons spreek lewe en oorvloed in JESUS Naam. Elke vloek en beperking is GEBREEK deur JESUS op die KRUIS. Ek spreek ‘n OOP HEMEL en Goddelike VOORSIENING ... GENESING en VERTROOSTING in JESUS NAAM. VADER, in die geloof se ons reeds vir U DANKIE vir die ANTWOORD en OPLOSSING en ons sal U altyd EER daarvoor. AMEN! God is met JOU in JESUS NAAM! Ons is Gees-Vennote in Hom!!!
Posted on: Mon, 12 Aug 2013 15:51:02 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015