Ek lê jou vandag voor GOD neerHy ken jou naam, jou lag, jou - TopicsExpress



          

Ek lê jou vandag voor GOD neerHy ken jou naam, jou lag, jou seer Hy hou jou vas, wil vertroos Teen Sy bors druk en liefkoos Hy ken omstandighede, wat jou pla Hy hou jou hand, Hy wil jou dra Hy neem elke Las, kommer, en vrees Ek bid vandag dat jy Sy Gees ervaar Dat jy staande sal bly, Hy is daar Moenie kyk na die berg voor jou Moenie dat versoekings jou onderkry Jy is n Koningskind, geroep by die naam Hy het jou lief, elke treë stap Hy saam Jou hand in Syne, Hy sal nooit laat losMy gebed is dat Hy jou seën met als wat mooi is Liefde, vrede, vreugde, wysheid, vriende, Glimlaggies, sonskyn, & gawes van die Gees.lekker dagie ¤Zan¤
Posted on: Fri, 29 Nov 2013 04:57:02 +0000

Trending Topics



/b>
„Parcul de reconstituire istorica Tomis, proiect cultural

Recently Viewed Topics




© 2015