GATIEPIE SE BRIEF AAN EDGARS: “Ekke respond oppie letter of - TopicsExpress



          

GATIEPIE SE BRIEF AAN EDGARS: “Ekke respond oppie letter of demand wat djulle vi my gestu het. Eerste wil ek net vi djulle in kennis stel, nuh, dat djulle nie die ienigste shop is vi wie eke skuld nie, nuh!! Soe, an die einde va n maand vat ekke myse hoedjie en ekke sny pampiertjies en ekke skrywe elke iene van djulle se name soe op die pampiertjies, dan mak ekke myse oegies toe, en ekke skommel soe met myse hand en ekke trek een lucky winkel se naam wat vi daai maand sy se payment gan kry. Ekke voel dat djulle dit nou nie op my kan sta en uithaal as djulle nie lucky genoeg was om die laaste vier maande getrek te word nie. Dis mossie my skultie, mar maybe volgende maand is jul maand, nuh! Ekke like oekie van djulle se tone met daai brief nie, nuh! Hou soe an en eke haal djulle naam uit die draw virrie volgende drie maande! Soe, veranner somme vinnag daai attitude va djulle, djulle klere issie iers soe kwaai nie!! Sincerely, Gatiepie
Posted on: Thu, 08 Aug 2013 04:29:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015