Gister k0m x by n suster sam wie x altyd soe leka kan pwat vani - TopicsExpress



          

Gister k0m x by n suster sam wie x altyd soe leka kan pwat vani dinge vani Here en sy vetel my ha dogter van sieke 8 vra vi haar Mamie viwie is Mamie die liefste vi Jesus of vir My Pa eni suster se sy dink yoh hr wat vra die kind vimy en sy se toe na n hele gedink vi Jesus!! En ha dogtertjie se nee mamie dink daoo of Jesus regtag eeste km,Nu Vandag wil x he Jule mt vijule self vra in wie het x n behae in God,my kindrz,of my man,ma kines vani Here hoevl van oz sit ees oz kindrz oz mane oz bfz voo die Here,oz sit vi God wat al hierdie gegee het en m0ontlik gemakit da oner ma oz mane sit oz da bo,oz mak ees ini ogend vi die kines pap voor oz viri Here dank vi die Genade wat ng so genoeg is vi ons,hoevl kan werklik se as x nu ees dit gan dun dan gan God so optree,die bybel se di God wat oz dien is n jaloerse God soe km oz hali oe af vani mane kindrz wereld en vra vandag vi oz self hierdie vraag en die rede hukm x se oz mane mt my nie vekeerd vestani van x uk ampe n getroude vrou wuh sal net hr hai ma dai suster is nu getroud (LAG MY KLA)
Posted on: Tue, 06 Aug 2013 01:46:50 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015