Goeie more my Facebook gemeente .Ek staan op met n lied in my hart - TopicsExpress



          

Goeie more my Facebook gemeente .Ek staan op met n lied in my hart JESUS IS GREAT AND WONDERFUL.EEN GEDEELTE TREF MYWONDER OF WONDER HE LOVED ME......WHILE SO UNWORTHY AM I....BUT JESUS IS GREAT AND WONDERFUL AND HES A FRIEND OF MINE THANK YOU JESUS FOR BEING MY FRIEND!!! Die WOORD van die HERE kom uit SPREUKE :10:10&11 .........hy wat dwaas spreek,kom tot n val . Die mond van n regverdige is n fontein van lewe,maar die mond van die goddelose verberg geweld .LEIERS MOET HULLE TONGE GEBRUIK AS N POSITIEWE INVLOED.LEIERS WAT DIE MAG VAN HULLE WOORDE BESEF GEBRUIK WOORDE OM N BEPAALDE DOEL TE BEREIK [onthou ASB dat ELKE mens wat n INVLOED op ander het is n LEIER ,in die huis,in die kerk,in die gemeenskap ].WAT MAAK HULLE MET DIE TONG ---Verkondig geregtigheid en is n seen ---Verkondig HOOP vir die toekoms en word fontein van lewe vir ander ---Verkondig WYSHEID en red ander van vernietiging ---Hulle weet wanneer STILBLY BETER IS AS GERAAS ---HULLE WOORDE VOED EN STIG ANDER GEBED:HERE GEE DAT ONS VANDAG ONS MOND SO SAL GEBRUIK DAT U NAAM VERHEERLIK WORD!!!!HAVE A SUPER SATURDAY FRIENDS
Posted on: Sat, 17 May 2014 04:29:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015