Goeiemiddag almal. Ek is dringend opsoek na verkieslik n - TopicsExpress



          

Goeiemiddag almal. Ek is dringend opsoek na verkieslik n permanente werk (fitting, turning, shutdown werk), maar sal ook kontrak en tydelike werk oorweeg. Ek het plus minus 7 jaar ondervinding in my veld. Kan ook mechanical foreman, mechanical fitter werk doen ... Het ondervinding in shuthdown werk ook in Petrochemical op Sasol 1,2,3, Secunda en Shell ... Enige hulp of kontak nommers sal hoogs waardeer word, is beskikbaar onmiddellik. Baie dankie, geseende daggie verder
Posted on: Sun, 03 Nov 2013 18:59:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015