Hi my naam is Heinrich. Ek nooit gedink dit sal gebeur nie maar - TopicsExpress



          

Hi my naam is Heinrich. Ek nooit gedink dit sal gebeur nie maar ek kan nie meer Ek kom vra hulp moenie my verkeurd verstaan nie ek is nooit iemand wat iemand in die oe kan kyk vir hulp nie maar ek is ernstig siek. En moes nou in die hospitaal wees maar ek kan nie. As ek nie weet my vrou en kind is okay nie ek hardloop 2werke vir my gesin maar my liggaam kan net nie meer ek slaap n uur n dag as ek gelukkig is maar sukkel baie om by te bly. Dis asof die lewe my straf vir geen rede. Ek vra net om hulp vir kleure dis al. Nie vir my nie maar net vir my vrou en kind. Ek probeer hart maar sukkel my hart is seer omdat ek nie als kan doen dadeluk vir my kind en vrou. Lewe is swaar ek weet. Ons kleure en als is gesteel . Ek weet nie hoekom mense dit doen aan ander nie. Ek vra nie vir my ek sal my kleure aan my lyf elke dag dra solank ek net weet my vrou en kind het kleure en n dak oor hul kop en hulle maagies is vol is al wat belangrik is vir my. Ek weet ek het gevra laasweek of iemand op die page is wat privaat lenings doen. Laat ek net kleur kan koop vir hulle. Ek kan dit nie meer vat om hulle te sien koud kry nie. Ek is die man en die man moet sorg altyd. Ek is so groot gemaak my vrou en kind sal altyd eerste kom maak nie saak wat. ek is eerluk nou ek kry skaam om dit te vra maar ek het ni n uitweg meer nie. Dis koud en hulle word siek en ek kanie dit meer hanteer nie ek huil dag en nag en bid elke dag om hulp . As hier enige iemand is wat sal kan help groot asb ek sal julle terug betaal als. Net om kleure te kan koop vir my kind sy word 5 en al haar kleure is weg. Ek is regtig jammer dat ek so iets vra maar n man sal enige iets doen vir sy gesin. As iemand hier is wat sal help ek sal dit baie waardeur op reg en sal met tyd als terug gee al is dit net kleure te gee ek sal dit oorkoop sodra ek geld het gee my woord aan julle. My nommer is 0791712279. Ek woon in witbank maar sal loop al is dit tot in Durban as iemand kan help groot asb.
Posted on: Fri, 02 Aug 2013 15:15:40 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015