Hulp en advies word gevra asb mense vir die girl - ek nodig raad - TopicsExpress



          

Hulp en advies word gevra asb mense vir die girl - ek nodig raad , ek word verlief op my ma se baas , elke keer as my ma haar naam noem Dan word ek benout , die probleem is hoe sal ek haar ooit kan confront Oor hoe ek voel Sy is getroud en het 2 kinders . ek droom baie van haar ek wil my vingers deur haar hare sit , aan haar hande vat , haar stem hoor . alles het tot n stop gekom in my lewe ek kani aan beweeg nie die gedagte net aan haar te sien Maak my mal Sy is so beeldskoon . ek wil haar in my arms hou , ek wil passievol liefde met haar Maak . ek gee op asb girls HELP - geen kritiek Of negatiewe advies nie dankie
Posted on: Thu, 05 Dec 2013 03:35:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015