Is ons mense bang, stupid of net te omie bos gelei om te erken dat - TopicsExpress



          

Is ons mense bang, stupid of net te omie bos gelei om te erken dat die nuwe regering n bank kak is? Damn die 1 wat weer innie toekoms vir dai land afbrekende onkundige parasiet party genaamd die Anc stem. Ons kinders gaan agteruit asv. n swak onderwys en gereg stelsel. Die kinders mag mosie getug word nie, want dis teen die wet, terwyl die Bybel n logiese punt maak dat die ouer wt nie sy kind tug nie, sy kind haat. Onderwysers breek hul kop oor hul vergoeding wat by die dag minder beteken asv. die stupid sirkus regering met dai dwaase ringleader van hulle wat kinders voorgaan dat jy wel met graad 5 agter jou naam 1dag dalk die land kan rule. Die ekonomie en als stort in dye als tedanke aan n party wat niks verstaan nie.
Posted on: Mon, 22 Jul 2013 19:13:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015