KOOP EN VERKOOP: Playstation 2 Te koop met 10 games 2 remotes en - TopicsExpress



          

KOOP EN VERKOOP: Playstation 2 Te koop met 10 games 2 remotes en mem card R1200 whatsapp 0726120891 bbm 28958956 Opsoek na n klein karretjie om paaimente oor te neem ... (asseblief) skakel my by 0765674422 of add my op bbm 2894D9E1 baie (dankie) Hello is daar iemand wat n message stoel wil verkoop vir my gestremde kind kry bedsere asb 0760307915 Sound Competition!!! Show n Shine!!! @ Star Motor Spares 7 Phlox Street Zinniaville Sunday 27 October 2013 9am to 6pm Lots of Prizes up for Grabs Wie soek die 8520 ek het een lat weet my 220D7699 asb as julle een soek dankie 2007 Honda cbr 150RR vir R8000 onderhandelbaar het 20000 km op klok. Fiets in baie goeie kondisie. Regtig n winskoop vir kontant. Whatsapp my 0799058683. Foto beskikbaar. Hi eks op soek na n tumble dryer hy moet werk en ooki te duur weesi. My bbm pin is 23ABF580 asb dank Soek iemand wat PC boards repair asb pin:2733AAAC Hi plaas asb. Ek het n merc 1996 model E320 vir R 38 000 wat ek wil verkoop. Die kar is nog in n baie goeie teostand. Vir verder navrae skakel my op 0760723358 Japie. Klerksdorp Goeie midag, ek is dringend opsoek na n klein karretjie vir so R10 000 moet papiere he en op die pad.asb en dan het ek ook 2x12duim subs met boks te koop vir n R1500 en ek het 2 buckets seats wat ek wil verkoop vir R2500 het eie safety belts. Kontak 0790641145 of bbm pin 2897080F ek is van rustenburg HYX609NW Wit Mazda 323 voertuig rook n dagga bom in die voertuig nou in Oos-einde gesien 3 swart mans binne voertuig Wa kan n mens goed koop trailer huur sonder deposito moet more trek 27D7A4A2 Soek dubbel fiets. Van daai wat 2 op kan ry en trap. 0815400053 Ek soek asb n 2de handse eetstoeltjie....nie duur nie asb...263567df of 08425000 51... Gooie midag, ek is dringend opsoek na n 3L ford engin. Kontak Attie 0823151749. Kan ek die caddy bakkie se pin kry asb 291F8318 Hey almal, ek het 3 Mexican Hairless hondtjies reg om te gaan 22 November! Ds R150o vi n hondjie! Asb add 26552130 net mense wat belang stel asb ek is in Brits noord Wes! Hoop almal het n gseende naweek Mini MP3 players R100 purple,black,blue,red 0828523705 Ek het n peginees reun wat ek wil verkoop hy is nou 18 maande,baie mooi wit met bruin kolle en bietji swart in sy gesig. Dis n reun, hy is op reg maar het nie papiere. Het ook al sy spuite gehad. Hy is ook gehouse train. maak my n aanbod op hom. Ek is buite rtb. Kontak my op bbm 2869205E Hi plaas asb vir my wie kan my asb help eienaar van bakkie om iets van oos einde te vervoer tot in tabo mbeki sal R200 petrol gee add 259d1b09 Tel nr 0784624696 Plaas asb vir my ek wil my 9380 touch screen ruil vir n 9360 want ek sukkel met touch screen niks is vout met foon nie maar foon is te ingewikeld vir my kop dankie bb my as enige iemand belangstel 26aea8d9 18 skape te koop 1groot ram 12 ooie en 5 lammers..R15000..RTB.. 279EF349 of 0785001098 More. Ek het 4 chow babas en 5 husky met chow kruising hul eet self reg vir nuwe huisse R300 elk kan pics stuur van rustenburg 0732068995 of bbm 27d6552c het whats up Is op soek na stootwaetjie vir 2 jaar oud kind nie vir slaap net om in te sit dankie 084 515 3860 Hi kan jy vi my bc asb ek wil nt se dit maak my so kwaad as mense gud adverteer en as mens hu add dan aanvaar hul jou ni of jy word gedicline hukm dan adverteer word wakker mense asb muni gud adverteer en dan rond neek ni ons is ni kinders ni Hello kan die persoon wat die ford eskort verkoop my asb add stel belang bbm pin 2897745A of whatsapp ook welkom 0727873423 Need assistance on finding spares or body parts for your vehicle ,or simply dont have the time to search for it ? We can help find and deliver to your door step.(PTA/NW) - Repair and install - Basic services - Finding spares - Delivery (FREE IF In RTB ) - Free Quotation ( IF IN RTB ) - Install if needed - Engine Overhaul - Hydraulics - Repairs Mech / Elect - tune ups CELL : 0792175619 (24/7) CELL: 0761381243 / 0722712030 BBM : 264D8CAC/279E739F/25A49ACD Plaas asb. Ek doen pannelbeating en spray painting teen n kosbare prys. Probeer om n besigheid te kan maak. Add my gerus vir pryse. 261ECA34 of bel my het ook whatsapp 0727280394. Modifacation pannelbeaters is in rtb Ek het n antieke wa kus wat ek wil verkoop, maak my n offer,en geen kansvatters asb. Bbm my 274CAD03 of whatsapp 0785452826 of sms of bel. Hi plaas asb. Ek het n 1958/1960 datsun bakkie wat ek wil vikoop. Hy het geen roes en aal sy vensters is heel. Hy het ni n engen nie. R 15 000 Vir fotos en meer inligting skakel japie op 076 072 3358 of Deon op 071 649 893 Hi sal jy asb vi my plaas is da iemand wat my kan help ek soek n minatuur doberman pincher reun om te leen my teef is op hitte as da iemand is my bb pin is 2603AB9F baie dankie Wit 1993 toyota camry, 220Si, kilos 240636, op die pad tot 30/06/2013. Bande nog nuut, klein probleme op die bakwerk, kar baie netjies binne. Kompleet head, pulleys, valves, timing belt vervang. Nuwe plugs, plug drade, distribitor cap, en coil. Als die afgelope drie maande gedoen, koste om en by R12 000 wat spandeer was. Prys R42 000 onderhandelbaar. 0761573449. Bbm 27D7A4A2 Ek het n peginees reun wat ek wil verkoop hy is nou 18 maande,baie mooi wit met bruin kolle en bietji swart in sy gesig. Dis n reun, hy is op reg maar het nie papiere. Het ook al sy spuite gehad. Hy is ook gehouse train. maak my n aanbod op hom. Ek is buite rtb. Kontak my op bbm 2869205E Ek het stootwaentjie wat ek wil verkoop. 083 609 8308. Sms en ek sal foto stuur Te koop of te ruil: Johnway Elninjo Schooter 125cc 7700km 2010 model Rooi in werkende toestand elke dag in gebruik met papiere te koop vir R7500 of te ruil vir n bietjie groter motorfiets. Kan my kontak 0722297924 of BBM 22A8537C Goeie Naand: Kan jy vir my plaas asb. Ek is op soek na visstokke.katrolle.of enige vis gereedskap wat in jou pad le laat my weet en dan kan ons gesels oor dit. Baie Dankie. 27139E9E add my as jy het Hi die is vir Attie wat die enjine soek. My man het n 3 L ford engin met hand rat gearbox vir R12 500. Hy is 100%. Kontak Pieter 0769572531. Rtb Plaas asb. Ek is opsoek na n ordenlike gielie suit om te leen of te huur vir die naweek v 9 november vir n troue. Dit moet ordentlik gecamo wees en nie n home made ding wees nie. Kontak 071 5629861 45mm Rsi throttels met original rubber ram tubes R1500 My bbm pin 24C025BE.Maar net mense wat ernstig is asb!sal foto stuur op aanvraag Kan jy plaas asb ek het 4 bande om te verkoop. Dis 225/45/17 vir R1500 nog mooi en baie loop op in thaba 2A9D6EDA Hi opsoek na playstation 2 of psp in goeie kond asb. Whatsapp 0726120891 Plaas asb vir my. Eks van Rustenburg. Eks opsoek na goeie 2de handse lapdoeke. Sal oorkoop as ek moet. BB pin 288F8E64. Dankie. Is da enige plek in rustenburg te huur? Da was gister iemand wat geadverteer het van n woonstel. Hul het van koster getrek kan jul moontlik help asb 2ACA8DFB Goeiedag,indien jy een het of weet van iemand wat n sealer het,wt sakkies toeseel,yster tipe, groen blou kleur, sal hom kp, asb, dis dringend kontak bb of 0768566150 erica 18 skape te koop 1 groot ram 12 ooie en 5 lammers R15000... 279EF349..RTB Goeie more plaas asb vi my ek opsoek na baba rotwailers of stafies asb.Leon 28DB993E Rustenburg Hey julle!! Waar kan ek n queen size spons matras koop asb? 2ABFC995 Slangkas(hout en glas) +- 1m groot met alle toebehore en decor @R450 blackberry 9320 soos nuut @R1200 (of ruil in 9300 + R500 kontant) kontak 2AE99064 of 0762667217(whatsapp) Opsoek na n pool tafel. R1000 en onder as enige iemand van iets weet add my op bbm asb 2AC83A11 rustenburg area More kan jy plaas asb tekoop 4chow en 5 husky en chow kruising reg vir nuwe huisse. R250 elk 0732068995 bbm 27d6552c het whatsup ook van Rustenburg dankie Mecer computer te koop vir R2500 pin:2AB3A568 rustenburg Hi is daar iemand wat tvs regmaak teen n redelike bedrag ek het twee. 29CFA11F Psp met wi fi en skype 5 games mem card en charger R1500 whatsapp 0726120891 bbm 28958956 More, ek is dringend opsoek na n vol lyf (een stuk oor n overall) reenjas vir my man hy ry bike elke dag werk toe en terug ( die wat jy ini winkels koop is buite ons budget) asb soek iets wat darm nog mooi is (nie stukkend nie) en wat nie te duur is nie asb dis baie dringend. Baie dankie my bbm pin 286E1749 Halo plaas asb, 1x ACER Laptop en 1x DELL Laptop te koop altwee in 100% kondisie te koop R2500 my bbm: 2AC9121C of Whats up: 0797846115 danki ek van Rtb Halo, plaas asb ek maak Pet birds toys en Parrot toys verskillende pryse. As jy belang stel BBM: 2AC9121C of Whats up: 0797846115 danki eks van Rustenburg Goeie more, ek is opsoek na n klein karretjie vir so R10 000 kontant. Moet papiere he en op die pad asb. Kontak 0790641145 of bbm pin 2897080F ek is van rustenburg. Add asb ek is opsoek na n opel 1800 sub a semi of n 2L sub a semi om te koop laat weet asb contack Gerhard bbm pin is 297392A4 Ek is opsoek na n 18.0 opel blok met crank en pistons 29AA405B Wil net add ek ht bank kaarte opgetel van n ene Mnr of Mev L. Smit. Kontak my op 0797846115 of bbm: 2AC9121C danki Suk external drive 500 gig of meer laat weet op watzup by 0796704515 danki Plaas asb vir my ek splinternuwe viool in sy kassie vir 1800 te koop my nommer +27796596390 Is opsoek na u sitkamer stel te koop.. Hoef nie splinter nuut te wees ni, ook ni te duur ni, soek net een wat ek kan gebruik vir u maand of 2.. As iemand een te koop het laat weet my asb.. Bbm:28154350. Nom:0799012514 in RTB* Plaas asb van koster, xcd 125cc Bajaj 2009 model R6500 onka 0722465771 bbm 25A0CEE6 Swembad herstel werk, water aneluses, pompe, filters, clean-ups, herstel aan krake, pype, sand veranderings ens bbm pin 299C9046. Sal jy asb plaas Swembad herstel werk, water aneluses, pompe, filters, clean-ups, herstel aan krake, pype, sand veranderings ens bbm pin 299C9046. Whatsapp Kan jy vir my plaas asb 8 skape te koop R8000 vir meer inligting kontak my op 0727873423 whatsapp ook welkom of bbm pin 2897745a Om Rustenburg se nuwe Group Chat te Join. (About Rustenburg) Invite 26A97BCA en Ping asb... See you there. Nou kan jy self jou ads plaas,mense soek en meer. Het 2 karstoeltjies vir 300 en n 2 bank en n eenbank vir 600 net erenstige koopers asb 2A534742 Wii tekoop bbm pin 29DC9061 rustenburg Volgende winskope; 2x rocking chairs,7sitplek sitkamerstel(hout en materiaal) R1500ona,9stuk Aquaruis eetkamerstel(handgekerf) R3800ona(waarde by die R20,000) ,n moet om te sien. 0725991465 —klerksdorp Die vrou met die foon 9380 ek het jou invite accept my as jy belangstel in 9320 makeer ok niks wil jou net uithelp Plaas asb. Opsoek na altimiter ,pitch and roll display vir ou Colt Rodeo. 2667AC5C. Rtb Hi plaas asb vir my weet enige iemand dalk hoekom skiet hulle weer so erg vanaand. Sit my pin by asb267052E1 Goeie more. Wil weet of daar iemand is wat vir my n hout pop kot kan maak. Die matrassie is so groot soos n standaard kussing. Groot asseblief. My bb pin 293E5AE7. Baie dankie. Te koop of te ruil: Johnway Elninjo Schooter 125cc 7700km 2010 model Rooi in werkende toestand elke dag in gebruik met papiere te koop vir R7500 of te ruil vir n bietjie groter motorfiets. Kan my kontak 0722297924 of BBM 22A8537C Plaas asb vir my. Eks van Rustenburg. Eks opsoek na goeie 2de handse lapdoeke. Ek wil nie weggooi doeke gebruik nie. Sal oorkoop as ek moet. BB pin 288F8E64. Dankie. Kan jy plaas asb. SPOOKASEM!!! Ons werk op bestelling, altyd n lekker treat vir die kids, verjaarsdae en sommer enige funksie waar daar kinders ook is, special die week koop 4groot pakke met 4kleure en kry 1 pak gratis ;)groot pakke (4kleure) R20 klein pakke (2kleure) R10 bbm 2A9D6EDA of whatsapp 0725669666. Thaba Die vrou met die 9380 het nog nie jou invite gekry nie 26AEA8D9 Plaas asb, 3 slk huis in security complex Natures Rest Waterfal east, toe yard, afdak vir 4 motors, enkel garage, oop plan sitk en kombuis, 2 bdk, R8000 pm en selfde dep. Onmiddelik beskikbaar. Skakel Isak op 076 908 2244 (Situated in Rustenburg) Need assistance on finding spares or body parts for your vehicle ,or simply dont have the time to search for it ? We can help find and deliver to your door step.(PTA/NW) - Repair and install - Basic services - Finding spares - Delivery (FREE IF In RTB ) - Free Quotation ( IF IN RTB ) - Install if needed - Engine Overhaul - Hydraulics - Repairs Mech / Elect - tune ups CELL : 0792175619 (24/7) CELL: 0761381243 / 0722712030 BBM : 264D8CAC/279E739F/25A49ACD Ek soek 2 Blackberrys om te koop nie te duur nie whatsap my 0747630244 met wat jy het en hoeveel en Bloemfontein Area (asseblief). Kan jy vir my plaas... Samsung galaxy tablet 4 maande oud te ruil vir samsung S4 of te koop vir R7000 dis die 3g een wat met sim werk,het hom gekoop vir R9000 skakel 079 995 2737 of whats app.Rustenburg area Plaas asb.. Is opsoek na u sitkamer stel te koop.. Vir nie tu duur ni... As iemand iets het laat weet my asb.. 28154350. 0799012514
Posted on: Sun, 27 Oct 2013 16:29:11 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015