Kan een persoon 5 inbrake vanaf Januarie tot vandag hanteer,nee ek - TopicsExpress



          

Kan een persoon 5 inbrake vanaf Januarie tot vandag hanteer,nee ek dink nie so nie.Ons eerlike mense bly agter tralies en die skelms loop los.Dan kom die polisie en probeer sovinnig jou saak afneem,hulle gaan kyk nie eens waar ingebreek is nie,as ons nie vir hulle gese het daar le nog van die tools wat hulle gebruik het buite nie sal hulle dit nie gesien het nie.Die een dame konstabel en die verslad geskryf en die ander konstabel was meer geintrseerd wat op die tv aan gaan,ek het met hom probreer praat maar sy oe was net op die tv en het hy my nie eens geantwoord nie.Dis nou hoe Hermanus hulle polisie leer om slagoffers te hanteer ek wonder hoe word ryp sake hanteer as inbrake so hanteer word Caren ons dink aan julle,en onthou elke hond kry sy dag.
Posted on: Mon, 08 Jul 2013 08:44:20 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015