Kan jy asb vir my anoniem plaas? Ons is daaglikse ondersteuners - TopicsExpress



          

Kan jy asb vir my anoniem plaas? Ons is daaglikse ondersteuners van president. En daagliks sien ons hoe medewerkers soos diere behandel word voor kliente, daar word op hul geskree, die vrou ek dink hulle noem haar mevrou Marre praat altyd lelik met die mense by die tille, sy is nooit vriendelik nie en altyd nors. Selfs met die kliente. Het sy nie n hart nie, die mensies wat by die tille werk gee altyd n goeie diens en is vriendelik, hul het ook mos gevoelens? Of hoe se ek???
Posted on: Wed, 10 Jul 2013 09:27:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015