Koning Jesus ek wil in die briefiejie vir U vertel van my liefde - TopicsExpress



          

Koning Jesus ek wil in die briefiejie vir U vertel van my liefde vir U ek wil vir mensies bid en vir U vra Koning Vader lei my elke dag skud my elke more wakker sodat ek wakker en gereed sa wees as die vyand satan beproewings onge duld vrese en skuld op my pad bring Vader maak my help my asb om sterk in U te wees elke oomblik van die dag Vader leer my meer waak en bid vul my meer en meer met U Heilige Gees .
Posted on: Thu, 03 Oct 2013 05:04:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015