Lesel Van Rensburg Dankie my God vir nog n dag wat U ons - TopicsExpress



          

Lesel Van Rensburg Dankie my God vir nog n dag wat U ons uitgespaar het. Ek is dankbaar vir al my seeninge. Wees vandag met die minder bevoorregte mense, die siek mense in die hospitale. En die werklose mense, wees met kinders wat vandag in haaglike omstandighede moet grootword, help hulle asseblief. Daar is mense wat hartseer en ongelukkig is, sal U vir hulle aanraak in Jesus Naam. Ek vra dit uit genade en baie danksegging. Amen.
Posted on: Sun, 03 Nov 2013 12:14:56 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015