Man klim saggies uit die bed, pak sy visvang goed en klim ini - TopicsExpress



          

Man klim saggies uit die bed, pak sy visvang goed en klim ini bakkie!!!... Reverse tot by boot en hak hom, maar die wind waai kwaai en dis erg koud!!!... Hy luister radio en die sê, dat die heel naweek gaan die weer dieselfde wees!!!... Hy hak boot af, pak als weg en gan klim sag terug in die bed!!!... Hy sê sag, jis maar dis koud daar buite!!!... Sy sê sag "Ja en kan jy glo, my man het gaan vis vang!!!..."
Posted on: Sat, 20 Jul 2013 06:23:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015