Mmmmmm het julle guys all gesmaak hoe smaak 7 eleven se vars - TopicsExpress



          

Mmmmmm het julle guys all gesmaak hoe smaak 7 eleven se vars gebakte brood mybru bestes Sevens brood en n 10 se prench polony dan gan le ons opi veld nah die game of ons kyk die game Moetie praat van avo met 7 eleven brood nie yor doctor jy willie weetie Maar die rede vir die status is 2 damietjies se mos ek cheap omdat ek 7 eleven se brood eet ek mean ma da moet mos changes bly vir n drink Eks diep geskok oor die 2 dames tot in my binneste
Posted on: Thu, 11 Jul 2013 10:45:18 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015