More Almal in die Vander Berg se huis gaan dit maar droewig Max - TopicsExpress



          

More Almal in die Vander Berg se huis gaan dit maar droewig Max het so veel pyn slaap maar min Oupa se liggaam kanie meer hy het pyne ouderdoms pyne en sukkel Bobby het huweliks probleme en dis baie lelik Linki gaan vir n operasie die vyfde vir n gewas wat hand uit geruk het ek noem die gewas haar watlemoen want hy is about so groot.Verder gaan dit goed.Ek sal julle se almal hou my en die keintjies op ons tone en kniee want van weghol is daar nie kans nie.Die rede hoekom ek al die goed adverteur is ek het mense nodig om vir my te help bid want ons weet net Jesus verander sake en julle weet waar twee of drie bymekaar kom in gebed,ons het gesien Max is ons wonderwerk.Baie dankie almal Lekker dag en Baie Blessings.
Posted on: Tue, 01 Oct 2013 08:53:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015