NEE......MANS LUISTER NOOIT!!! Ou Japie is in die hospitaal - TopicsExpress



          

NEE......MANS LUISTER NOOIT!!! Ou Japie is in die hospitaal opgeneem en op ‘n waglys geplaas vir ‘n operasie. Gedurende die oggend probeer hy verskeie kere om die toilet te besoek maar dit bly beset. ‘n Hospitaalsuster sien sy dilemma en beveel aan dat hy die dames se toilet kan gebruik as hy belowe hy sal nie enige knoppies teen die muur druk nie. Nadat hy sy sit op die toilet gekry het sien hy 4 knoppies teen die muur langs hom. Hulle is gemerk WW, WL, PS en OTV. Nadat hy die knoppies vir ‘n rukkie geignoreer het besluit hy om dit tog maar te toets. Wie sal weet hy het dit gedruk. Hy druk toe die WW knoppie en skielik spuit Warm Water sy hol skoon. Bliksem! dink hy, die damestoilette is darem baie meer fancy as die manstoilette. Hy druk toe dadelik die WL knoppie en Warm Lug uit die toilet blaas sy holla droog.. In ekstase druk hy die PS knoppie en ‘n Poeier Spray met ‘n lekker reuk bedek sy boude. Opgewonde vir wat wag druk hy die OTV knoppie. Die volgende oomblik raak hy flou en ure word hy in ‘n hospitaalbed wakker met die suster wat hom aanstaar. “Wat het gebeur?” “Die laaste wat ek kan onthou was toe ek die OTV knoppie gedruk het.” “JA” sê sy “die OTV is ‘n Outomatiese Tampon Verwyderaar, jou tottie is onder jou kussing” MANS LUISTER NOOIT!!!
Posted on: Tue, 10 Sep 2013 18:32:47 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015