ONS RESEP VIR LIEFDE 4 KOPPIES: GELOOF 2 KOPPIES: LIEFDE 1 - TopicsExpress



          

ONS RESEP VIR LIEFDE 4 KOPPIES: GELOOF 2 KOPPIES: LIEFDE 1 KOPPIE : LAG HALWE KOPPIE: GEDULD EETLEPEL: ONDERSTEUNING TEELEPEL: DEERNIS N KNYPIE: STOUT Geloof en liefde loop saam, ons sif hulle deur ons lewe in eer van SY naam. Ons deel n koppie lag en sien saam uit na elke dag. N halwe koppie geduld, soms meer, voorkom onnodige woorde en die ander se seer. Belangrik is n eetlepel ondersteuning, dit kan liefde bitter maak of soet soos heuning. Voeg n teelepel deernis by om n amper volmaakte resep te kry. Nog net n knypie STOUT om te keer….die huwelik word nie koud
Posted on: Fri, 15 Nov 2013 12:51:23 +0000

Trending Topics



fect world? Have you
m864n635 Isle of Man, Ireland Wall Decal 24 x 18 in kpg5ty669

Recently Viewed Topics




© 2015