So I have a little situation. One of our gyms students has filled - TopicsExpress



          

So I have a little situation. One of our gyms students has filled in a 1 year contract ending 15 January 2015. The last time he paid fees was March 2014. Now in our contract it clearly states that you agree to pay your monthly fee irrespective if you train or not. So Jarques de Lange (the student) works for a company that deployed him to work away. He committed to pay his fees but this commitment quickly turned to if you want your money, you can wait for it See Jarques now feels I am intimidating him and he will not discuss the issue further with me, I can wait for my money according to him. I think Jarques is bargaining on me resorting to violence (with me being a professional combat sports athlete) to sort this out so he can use that against me making him the victim To date I have not received a resignation from him from our gym in writing so its now 6 months fees (R1200) outstanding. Our gym is a business and we need to pay all our expenses as well. We even give a option a contract cancellation fee of R500 should one want to stop membership for whatever reason So after our last discussion filled with sarcasm I was TOLD he receives salary last day of each month and I will get paid then (dont know how much). It is now the 5th Below is some of the communication between me and Jarques de Lange: Sors: Hi Jarques. Waneer jy terug. Jou fees is 4 maande agter (R800). Sal jy dalk n betaaling kan maak asb Sors: Hi jarques. Kan jy terug kom na my toe asb ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Hi sors! Jammer! Dit gaan dol! My vrou is in die hospitaal en ek werk my moer suur!!! Stuur vir my ASB n rekening nommer dan kan ek vir jou n inbetaaling maak!!! Sors: Sterkte vir julle. Dankie. Dis FNB, Scorpions Martial Arts Academy, 62218942896, George Tak, 210114 ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Dankie. Ek sal vir jou n betaling maak die einde van die maand iets insit!!! Sors: Asseblief. Daai plek se rent is vreeslik en ek maak staat op amal se subs om dit te betaal ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Is reg, maak so!! Sors: Hi Jarques. Pella ek wag nog vir n betaling Sors: Sort die week nog uit vir my asseblief!!! Sors: Bedrag is nou R1000 en dit sluit Augustus maand in ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Hi Sors. Ek is vreeslik jammer! Ek het n relatiewe groot finansiële krusis op die oomblik! Ek kan vir jou die agterstallige gelde afbetaal soos ek geld het tot en met my kontrak verstrek vir die jaar. Daarna sal ek ook nie my kontrak kan hernu nie aangesien dit nie vir my die moeite werd is nie, ek gaan volgende jaar weer in Angola werk vir lank dus maak dit nie vir my sin om te betaal vir iets wat ek nie gebruik nie! Sors: Ons het n kanselasie opsie teen R500 plus agterstallige gelde beskikbaar Sors: Waneer sal jy geld kan betaal? ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: My kontrak verstrek mos binnekort? Sors: Sal jou laat weet Sors: Jou kontrak verstrek 15/01/2015 Sors: So dis nog 5 en half maande.R1200 Sors: Hi Jarques. Jy het nooit terug gekom na my toe nie ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Dit is onmoontlik dat my kontrak eers in Jan verval. Ekt op die 30ste Nov 2013 gegradeer en toe is ek al n rukkie by julle!!! So ek wardeer dit gladnie dat jy die wol oor my oe probeer trek nie!!! Dus gaan ek nou nie meer my samewerking gee nie! Ek was bereid om julle af te betaal maar aangesien jy wil vuil speel sal jy my maar moet dagvaar vir die geld!!!! Sors: Jarques, kom in en kom kyk IN JOU EIE HANDSKRIF is die datum wat jy getek het 15/01/2014 vir een jaar Sors: Opas nou mooi wat jy se want nou maak jy my n leunaar en n dief Sors: Stuur jou vrou laat sy kom kyk as jy nie in die dorp is nie Sors: Nou het jy ook my goedhartigheid en geduld vir jou situasie beproef. Ek soek my geld einde van die week Sors: Als asseblief wat uitstaande is Sors: Waneer is jy in George? ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Ek weet nie! Dalk die 27ste Aug. Sors: Ek wil jou sien dan Sors: Waneer kan jy eerste deposito doen? ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Die einde van die maand. Sors: Soos jy kan sien trek ek nie die wol oor jou oe nie. Ek soek AL JOU UITSTAANDE gelde einde van die maand. Sors: So dis R1000 vir jou subs en R500 kanselasie op die kontrak Sors: So in totaal is dit R1500. Maak maar n plan waar jy dit kry. So ek vra jou nou mooi maak seker jy het als vir my reg einde van die maand asseblief Sors: Jammer dinge nou so onangenaam maar dis die besluit wat jy geneem het om te se ek was oneerlik oor jou konrak ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Ek is an jammer dat ek jou beskuldig het! Maar daar is nie n manier dat ek als vir jou kan gee nie. Sors: Ok helfte einde van die maand en ander helfte einde volgende maand Sors: More. Waar en waneer sien ek jou? Is mos die 27st vandag en dis die datum wat jy my gegee het Sors: Ek wag vir jou Jarques. Dis al die 28ste Sors: Jy het gese jy sien my die 27ste Sors: Toemaar ek sal geld sommer by jou huis of werk gaan haal ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Try!! Sors: Try wat Sors: Om jou te kom sien? Sors: Ek wil dit so maklik as moontlik vir jou maak Sors: Wil nie nog he jy moet agter my aan ry nie Sors: Ek sal sommer na jou toe kom ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Dit gaan nie gebeur nie Sors! Ek is baie besig en kan jou nie sien nie! Vir wat wil jy my sien? Sors: Vir my geld Jarques Sors: JY het vir my gese die 27ste Sors: Dis die 29ste Sors: Wees tenminste eerbaar in wat jy se ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Ek het mos gese ek sal dit vir jou inbetaal! Ek het gese jy kon my MISKIEN die 27ste sien! Sors: =D Sors: So waneer gaan jy nou MISKIEN of DALK jou skuld begin inbetaal ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Seker wanneer ek my pay gekry het! Sors: Dit se nie veel nie Sors: Mens kry mos elke maand pay ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Ek kan nie geld uit my hol krap nie! Al wens ek ek kon! Sors: Net soos jy vedien ek ook n selaris Sors: Ek wil weet WANEER? ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: No shit, maar ek pay die laste dag van die maand!!!! Sors: Ouboet moenie sarkasties raak nie Sors: Ek praat mooi met jou Sors: Gaan jy die geld EINDE AUGUSTUS na jy gepay het inbetaal? ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Sors Grobelaar, ek is nie jou ouboet nie en jy intimideer my glad nie!!! As jy jou geld wil he kan jy wag vir dit! As jy rerig simpatie gehad het met my situasie soos jy noudie dag geinsinueer het sou jy verstaan dat dit nie my skuld was dat ek nie kon kom oefen nie! Dit was iets buite my beheer! Ek gaan nie verder met jou redekabel hieroor nie!!!!!!! Sors: Jy beskuldig my dat ek jou wil besteel en inloop Sors: Ek bewys jou verkeerd Sors: En steed soek jy nou my simpatie? Sors: Ek intemideer jou glad nie. Dis jammer as jy geintimideer voel Sors: Is reg Jarques, ons sal nie meer hieroor redeneer nie ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Dankie! Ek het dokumente wat ek vir jou wil stuur! Wat gaan die beste manier wees om dit te doen, faks of hoe? Sors: Ons praat nie meer nie Jarques Sors: Doen net jou inbetaaling in rekening asb ıllıllı ĴÄŖǬŮËŚ ıllıllı: Dan is dit reg.
Posted on: Fri, 05 Sep 2014 06:26:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015