Yoh,die song "Secret Lovers",vat my trug na 1985,tu ek vi die - TopicsExpress



          

Yoh,die song "Secret Lovers",vat my trug na 1985,tu ek vi die eeste keer by die club gewees het.Ek het n vriendin gaan haal da,en die only way hu sy kon gaan was as ek haar sou gaan haal,alhuwel eki ees geweet het ek mus ha gaan hali,tot ha ma mt vra,Raymond,hu laat gaan jy Amelda gaan haal..ekt geskrik tu ek dit hoor,want ekti ees geweet sy is da nie..ek mus ma saamspeel en se ek gaan ha nou gaan haal..ek was reeds oppad...
Posted on: Sun, 14 Jul 2013 16:14:02 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015