Ek spreek NOU DEURBRAKE oor JOU. ‘n Deurbraak in jou - TopicsExpress



          

Ek spreek NOU DEURBRAKE oor JOU. ‘n Deurbraak in jou OMSTANDIGHEDE. Deurbrake in al jou VERHOUDINGS. ‘n Deurbraak in jou FINANSIES. Deurbrake in jou GESONDHEID. ... ‘n Deurbraak in jou STRESVLAKKE en BEKOMMERNISSE. Ons dien die GOD van DEURBRAKE. HY BREEK deur elke bose mag en struikelblok. Deur VREES en ONGELOOF. Ek sit nou my GELOOF saam met jou GELOOF vir JOU GODDELIKE DEURBRAAK in JESUS Naam. En NOU sê ons REEDS DANKIE daarvoor! Ons dien ‘n WONDERLIKE GOD......
Posted on: Tue, 16 Jul 2013 17:41:32 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015