Joel Olsteen verwerp alles wat die Apostel Paulus, Petrus en - TopicsExpress



          

Joel Olsteen verwerp alles wat die Apostel Paulus, Petrus en Johannes gese het in die Bybel! Moet asb nie hom ondersteun nie! Gaan kyk self. Hy se ALLE paaie lei na die hemel en alle sondaars gaan beslis hemel toe, maak nie saak waarmee jy besig is nie! Hy verdraai die Woord deur te se alle sondaars gaan hemel toe( al bekeer jy nie, al stop jy nie met jou sonde nie) Hy se dat die Apostel nooit hul se in die Bybel moes gehad het nie. :freerepublic/ focus/religion/3059879/posts
Posted on: Fri, 27 Sep 2013 07:03:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015