Zania Prinsloo Hallo parys ! Ek moet se ek is bja lief om by n - TopicsExpress



          

Zania Prinsloo Hallo parys ! Ek moet se ek is bja lief om by n begrafplaas van elke dorp te gaan loop en na al die grafte van 1800 tot 1900 te gaan kyk maar julle ou begrafplaas is so erg toe gegroei mens kan nix sien nie ! Maar die deel wat sataniste begrawe was is ordentlik skoon hoe werk dit ? Familie gaan moet lank soek tussen bosse en klitse deur voor hul in elkgeval by hul familie grafte kan uit kom !
Posted on: Mon, 01 Jul 2013 05:48:55 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015