DIE GODLIKE 3 EENHEID. DIE VADER DIE SEUN EN DIE HEILIGE GEES. DIE - TopicsExpress



          

DIE GODLIKE 3 EENHEID. DIE VADER DIE SEUN EN DIE HEILIGE GEES. DIE VALSE SATANIESE 3 EENHEID. DIE DUIWEL [ diie draak] DIE ANTICHRIS [dier uit die see. mensemassa] en DIE VALSE PROFEET. [dier uit die aarde die domein van die bose. hy kom soos n lam voor en bedien ook wonders] GOD GEE ONS DIE OORWINNING OOR DIE DUIWEL. ONS IS MEER AS OORWINNAARS. DIE VALSE 3 EENHEID SAL BAIE STERK WERKSAAM WEES IN DIE 2 DE HELFTE VAN DIE GROOT VERDRUKKING MET VERWYSING NA DIE SOSIALE EN POLITIEKE VLAK.DIE 666 NOMMER SAL OOK DAN INGESTEL WORD. [die 666 is die uiterste vorm van die menslike tekortkoming en sy opstand teen GOD. openbaring 13 die wat agter bly in die GROOT VERDRUKKING MOET WEET DIT GAAN VERSKRIKLIK WEES. JY SAL DOOD GEMAAK WORD OMDAT JY DIE NAAM JESUS BELY EN NIE DIE 666 AANVAAR NIE. DIE KERK AS DIE BRUID. [die geredde kinders van God sal in die hemel wees saam met Christus. leef en laat leef [dit alles] nou vir God en jy sal die ewige lewe ontvang. Johannes 3 : 16 en ROM 8 :9-10. DEUR JESUS CHRISTUS ALEEN
Posted on: Fri, 06 Sep 2013 16:17:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015