Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en die oorwonne - TopicsExpress



          

Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en die oorwonne M23-rebelle gaan Maandag ’n vredesverdrag onderteken. Die rebelle – een van talle gewapende groepe in die mineraalryke, maar verarmde ooste van die land – is met behulp van ’n spesiale intervensiemag van die Verenigde Nasies oorrompel. M23 word na bewering deur Rwanda en Uganda gesteun. Dié lande ontken dit. bmarksa.org/nuus/drk-vredesverdrag-onderteken/
Posted on: Fri, 15 Nov 2013 09:11:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015