***Die Spyker in die muur*** ‘n Hang plekkie van ‘n raam - TopicsExpress



          

***Die Spyker in die muur*** ‘n Hang plekkie van ‘n raam gevul met herhinderinge Nou ‘n skadu vierkant gevul met leegheid Waar die jare se tyd ‘n raam gemaak het om ‘n raam ‘n Bleek wit teen die res van die muur Daar staan hierdie spyker teen die muur ‘n Sielraakende glimlag wat eens daardie plek gevul het Oë wat tot in die siel kon sien ‘n Oomlik vasgevang met ‘n kameralens Om vir ewig ‘n herhindering te kan wees Nou omring ‘n niksheid die spyker teen die muur Die raak weggepak om dit wat is te verberg Maar daardie spyker teen die muur Sal vir ewig ‘n gat vul in beton en klip Maar geen doel dien vir wat dit moes wees Nou is dit net die spyker teen die muur Die raam van hout en glas Weg gebere diep in my lewe se kas Tartend sal dit daar met sy spookwit raam na my staar Daardie spyker teen die muur…
Posted on: Sun, 03 Nov 2013 20:46:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015