Ek lyk gebrand nes n rooi tamatie. Ek kon skaars slaap laasnag. - TopicsExpress



          

Ek lyk gebrand nes n rooi tamatie. Ek kon skaars slaap laasnag. Manlief het lekker gele en lag vir my wat met al twee my bene in die lug gele het. Kon nie eens aan die bed raak nie, dan wou ek huil. By die kantoor was dit die ergste. Maar ek weet dat ek is sooooooooooooooo dom ek gaan maar soos n donkie wees en weer my kop stamp en gaan brand. oe eina mammie ek het baie eina. Het asyn, koeksoda, aftersun, freez en reparel gel gebruik. Dit voel net nie beter nie. My jongste vertel my ewe gedwee.....mamma wil mos!!!!! Ek het tog te lekker gelag daarvoor
Posted on: Mon, 11 Nov 2013 13:57:31 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015