Energie stafies: 1/2 koppie meel: 1/2 koppie klapper: 1 koppie - TopicsExpress



          

Energie stafies: 1/2 koppie meel: 1/2 koppie klapper: 1 koppie hawermout: 1 koppie gemengde sonneblom saad sesamesaad poppisaad pekaneut crambarries (of meer klapper) : 1/2 koppie suiker: 1 knippie sout: 15ml kakao: 100 ml margarine: 60 ml stroop of heuning: 5ml koeksoda : 15ml water:::::: Oond op 180 C; Gooi al die droe bestanddele saam en meng goed (nie die koeksoda nie) : Meng :margarine stroop koeksoda en water saam, smelt die mikro golf oond saam,:::: Gebruik n houtlepel, meng alles saam ; Druk in n bakplaat plat, bak vir 15 minute, laat effens afkoel - sny in stafies van 7x3cm.
Posted on: Thu, 04 Jul 2013 02:59:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015