Hi almal wil net laat weet hulle vrydag by ons in gebreuk ons - TopicsExpress



          

Hi almal wil net laat weet hulle vrydag by ons in gebreuk ons fone,tv,juwele,handsak met geld en id boek in,ens gesteel .ek sal laat weet sodra ek n nuwe foon het .en toe ek wou ry toe breek my kar en gister byt n bont poot borsluis my ,en ek sit al van verlede dinsdag met n gebreekte tand en tandpyn wat ek nie eers sal toe wens op my vyand nie .so ja dit was my week .hoop die een is dam beter.dankie en lekker dag vir almal .
Posted on: Mon, 24 Jun 2013 07:27:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015