MANIE JACKSON EN RUDI MULLER BOBBIESPARK 24 Julie 2013 19h00 R90 - TopicsExpress



          

MANIE JACKSON EN RUDI MULLER BOBBIESPARK 24 Julie 2013 19h00 R90 per persoon Of R900 per tafel met 10 gaste Kontak: Erika 072 2831 484 vir besprekings KAARTJIES WORD ORAL IN BLOEMFONTEIN AFGELEWER Aangebied deur ‘n Omgee Groep van NG Gemeente Pellisier. Die fondse gaan tenbate van minderbevoorregte gesinne/individu in Bloemfontein en ook so ‘n bietjie bederf… Die prys sluit heerlike warm KERRIE, RYS en BROODROLLETJIES.
Posted on: Mon, 22 Jul 2013 13:35:35 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015