Onse Vader wrote: Dierbare Heer, help ons om elke aand tyd opsy - TopicsExpress



          

Onse Vader wrote: Dierbare Heer, help ons om elke aand tyd opsy te sit om alleen by U te wees. Wanneer ons voor U kom sit, leer ons bid soos U wil hĂȘ ons moet bid. Help ons om meer omtrent U te leer. Here U het gesĂȘ:... "As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink." Ons kom vanaand na U en drink u Gees in. Ons weet U is oral, maar ons weet daar is dieper manifestasies van u Gees wat ons baie graag wil erva...
Posted on: Wed, 17 Jul 2013 19:53:04 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015