Riana du Plessis vra:Kan iemand my help wat noem mens die seil wat - TopicsExpress



          

Riana du Plessis vra:Kan iemand my help wat noem mens die seil wat voor oor die karavaan kom. Om te keer vir klippe. Chantel Graaff Lourens Hi almal is opsoek na n selfsorgeenheid by mabalingwe so van 22 december af!!!Is daar dalk iemand wat hul timeshare of huisie nie gaan gebruik nie is bereid om dit oor te neem..... Neels du Toit wil graag hoor of daar iemand is wat my kan help. Ek het die winter my spaarwiel op my karavaan se vloer gelos (droog) en toe ek my karavaan weer oop maak en die wiel skuif sien ek ń vieslike bruin kring. Ek kry dit nie af nie en wil weet wat ek nog kan probeer. Dankie vir die goeie blad.
Posted on: Wed, 02 Oct 2013 06:30:00 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015