Wie is Jesus. Di Dierkundige noem Hom Leeu van Judah. Di - TopicsExpress



          

Wie is Jesus. Di Dierkundige noem Hom Leeu van Judah. Di plantkundige noem Hom boom van lewe. Di aardkundige rots van krag. Di astroloog noem Hom More ster. Di baker noem Hom brood van di lewe. In wiskunde noem ons Hom alfa en Omega. Ingeniers noem Hom sterk toring. Matroos noem Hom stem wie di storms beheer. Tuinier noem Hom lelie van di veld. Ons noem Hom Koning vn Konings. Ons Here en ons God Amen
Posted on: Sun, 01 Dec 2013 13:54:10 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015