Brandt is gister geopereer. Dit was n baie moeilike operasie omdat - TopicsExpress



          

Brandt is gister geopereer. Dit was n baie moeilike operasie omdat di dr so diep moes werk. Hy het vir ons gese dat hy ni mooi kon sien waar hy di plaat en skroewe mos insit ni omdat dit so diep is. Het maar op gevoel gewerk, maar ons weet dat God bonatuurlik ingegryp het en n wonderwerk gedoen het. Die plate wat vanoggend geneem is wys alles is in plek. Dit gaan elke oomblik beter!! Danki vir almal se gebede!!!!
Posted on: Tue, 29 Oct 2013 13:51:12 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015