DEEPTOUCH. Werklik I wonderlike room - TopicsExpress



          

DEEPTOUCH. Werklik I wonderlike room wat alle pyn wegvat.My dogter het so I rukkie trug met die salf/room by die huis aangekom wat sy by die werk gekoop het.Sy werk by I biokinetikus.Dit word aanbeveel vir i wye verskeidenheid beserings en ek het dit uitgetoets... dit werk soos I bom!Maatjies en veral die wat sportbeserings het,probeer dit gerus!Dis nou beskikbaar teen i spesiale prys!
Posted on: Wed, 19 Jun 2013 06:46:28 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015