Met al die misdaad deesdae doen Koos patrollie in die dorp se - TopicsExpress



          

Met al die misdaad deesdae doen Koos patrollie in die dorp se buitewyke. Toe hy verby die rioolplaas stap sien hy tot sy skok iemand met een hand water uit die kanaal skep en dit drink. Haai, jy kan nie die water drink nie, dis vol mensk@k! skreeu Koos. Die man antwoord: I am Julius and I dont understand your boer language. I demand that you repeat it in English! Koos: I just said you must use both hands!
Posted on: Mon, 25 Nov 2013 11:31:19 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015