22 redes hoekom bier voorkeur voor vrouens geniet: 1. Jy kan - TopicsExpress



          

22 redes hoekom bier voorkeur voor vrouens geniet: 1. Jy kan bier die hele maand geniet. 2. Bier wag geduldig in die kar, wanneer jy rugby oefen. 3. Jy moet nie met bier gaan uiteet nie. 4. Wanneer bier flou smaak, laat jy dit staan. 5. Vir bier is dit nooit te laat nie. 6. Bier is nooit `n maand laat nie. 7. Die gevolge van te veel bier vergaan gou. 8. Bier maak nie “love bite” kolle nie. 9. Bier wil nie getrou word nie. 10. Bier kry jy probleemloos in enige kroeg. 11. Bier het nie hoofpyne nie. 12. Bier hoef jy nie later huis toe te vat nie. 13. Bier word nie die moer in, wanneer jy nog `n tweede bier huis toe bring nie. 14. Jy kan met goeie gewete meer biere vat. 15. Bier gaan sonder enige weerstand af. 16. Bier verlang nie gelykgeregtigheid nie. 17. Jy kan bier in die openbaar vat. 18. Bier gee nie om wanneer jy kom nie. 19. Bier kan jy met vriende deel. 20. Jy is seker altyd die EERSTE, wat `n bier oopmaak. 21. Wanneer jy van biere verander, betaal jy nie onderhoud nie. 22. Bier is altyd nat!
Posted on: Tue, 15 Oct 2013 08:59:23 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015