Vader ek kom vanmore in die Naam van Jesus na U in die gebed en ek - TopicsExpress



          

Vader ek kom vanmore in die Naam van Jesus na U in die gebed en ek dank U vir Geloof ek dank U vir U liefde want daar is niemand soos U, U is die waaragtige God wat veraltyd bestaan Seen vanmore my famielie en vriende hou hulle vas in U liefde vir die wat siek is vra ek dat strale van genesing deur hulle sal vloei en die wat met probleme sit vra ek Vader dat U asb hulle kan verlos van dit vanmore bind ek satan en sy demone in Jesus Naam en elke plan wat hy teen ons beplan vernietig ons in Jesus Naam stuur asb U engele uit om ons te bewaar in die nuwe dag en Vader so ook bid ek vir die verlorende skape daar buite vir inkeer en bekering ek dank U Vader want U is getrou en genadig U is die alfa en omega halleluja Amen.
Posted on: Sun, 18 Aug 2013 04:06:47 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015