fyftien tekens February 14, 2013 | Deur xkreni wp Vyftien tekens - TopicsExpress



          

fyftien tekens February 14, 2013 | Deur xkreni wp Vyftien tekens dat jy die Leeus ondersteun: 1 Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend. 2 Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders. 3 Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde. 4 Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie. 5 Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet. 6 Jy dink Dom Perignon is ‘n Mafia baas. 7 Jy dink Johnny Walker het die comrades gewen. 8 Jy het al ‘n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het oorgebly na die ontploffing. 9 Jy kan nie met jou girlfriend trou nie omdat die wet dit verbied. 10 Jou toilet papier het bladsy nommers. 11 Jy het een volledige stel koppies en almal sê Wimpy 12 Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town. 13 Jou werkende TV sit bo op jou gebreekte TV. 14 Jy vertel vir almal jy bly in Johannesburg maar dis eintlik Brakpan, Kempton, of Krugersdorp. 15 Jou bure dink jy is ‘n speurder want die polisie bring jou altyd huis toe
Posted on: Sat, 27 Jul 2013 06:12:13 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015